Published On: 25/07/2025242 words1.2 min read

Today, we shine a gentle spotlight on Preemie Awareness Day, coming up on 17 November 2025.

Every year in South Africa, more than 84,000 babies are born prematurely – each one a tiny fighter in need of comfort and care. That’s why we’re kicking off the Preemie Beanie Race today!

These soft little hats help regulate body temperature and offer a handmade touch of love to newborns in NICUs across the country.

Annamarie has already crocheted 29 beanies, and our goal is to craft 50 every week. And obviously the best yarn to use is Pianna Yarns’ natural fibers. We invite you to join us—whether with your hooks, your hands, your heart.

Leave a comment if you’re in! Let’s stitch hope together, one tiny beanie at a time.

…………………………………………………………………………………………………….

Vandag vestig ons die aandag op Preemie Bewustheidsdag, wat op 17 November 2025 plaasvind.

Elke jaar word meer as 84 000 babas voortydig in Suid-Afrika gebore — elkeen ‘n klein vegtertjie wat liefde en sorg nodig het. Daarom begin ons vandag met die Preemie Beanie-wedloop!

Hierdie sagte hoedjies help om liggaamstemperatuur te reguleer en bring ’n handgemaakte tikkie warmte in die hospitale se NICU-afdelings.

Annamarie het reeds 29 beanies gehekel, en ons mik om 50 per week te maak. En natuurlik is die beste jaarn Pianna Yarns se natuurlike vesels. Sluit aan met jou hekel/breiwerk, jou tyd, en jou liefdevolle hart.

Laat weet ons in die kommentaar as jy deel wil wees van die Preemie Beanie-wedloop. Kom ons heg hoop, steek vir steek.

Leave your comment

Related posts