Published On: 01/08/2025184 words0.9 min read

We’re celebrating the timeless charm of granny squares – and we want to see how you’ve brought them to life. Blankets, bags, jackets, accessories….. if it’s got a granny or granny stitch (3 double crochet in one space), it’s got our heart 💕

Share your creations with us and you might be featured in our weekly spotlight – on social media and our blog during the next month!

Tag us and use #piannayarns to join the journey.

Let’s show the world how creative squares can be for the next month ❤️

…………………………………………………………………………………………………….

🌸 Ons vier die tydlose bekoring van oumatjieblokkies – en ons wil graag sien hoe jy hulle laat lewe kry het! Komberse, handsakke, baadjies, bykomstighede… as dit ’n oumatjieblokkie of oumatjiesteek (3 langbene in een spasie) het, is dit vir ons ’n hartsliefde 💕

Deel jou skeppings met ons en jy kan dalk in ons weeklikse kollig verskyn – op sosiale media en ons blog, deur die loop van die maand.

Tag ons en gebruik #piannayarns om deel te neem aan die reis.

Laat ons saam vir die wêreld wys hoe kreatief oumatjieblokkies regtig kan wees!

Leave your comment

Related posts