Published On: 08/08/2025358 words1.8 min read

We go LIVE on Facebook and Instagram tonight from 7 with intervals!!!!

INSTAGRAM
FACEBOOK

Tonight, Pretoria will glow a little warmer as ten passionate hookers gather for our much-anticipated DEURNAG crochet evening. It’s more than just yarn and hooks – it’s a celebration of creativity, connection, and comfort.

As the stitches flow, so will the laughter, stories, and shared inspiration. Our hands will be busy with purpose—we’ll be crocheting preemie beanies throughout the night, each tiny hat a gesture of love and warmth for the littlest fighters in neonatal care.

We’re fueling the evening with a hearty oxtail potjie, slow-cooked on the fire to perfection, accompanied by crisp salads and freshly baked bread – warm from the oven. And to make it truly special, we’ll be spreading butter and homemade jam across each slice, a sweet reminder of the care woven into every detail.

This isn’t just a crochet night—it’s a tapestry of friendship, flavor, and feminine strength. DEURNAG is where threads become memories—and where every stitch tells a story of hope.

…………………………………………………………………………………………………….

Ons gaan vanaand lewendig op Facebook en Instagram vanaf 6uur met tussenposes.

FACEBOOK
INSTAGRAM

Vanaand gaan Pretoria ’n bietjie warmer gloei wanneer tien passievolle hekelaars saamkom vir ons langverwagte DEURNAG hekelgeleentheid. Dis meer as net jaarnies en hekelnaalde – dis ’n viering van kreatiwiteit, verbondenheid en troos.

Terwyl die steke vorm aanneem, sal lag, stories en inspirasie vrylik vloei. Hierdie keer is ons hande besig met ’n doel—ons gaan preemie beanies hekel deur die nag, elke klein mussie ’n gebaar van liefde en warmte vir die klein vegtertjies in neonatale sorg.

Ons vul die aand met ’n geurige beesstertpotjie, stadig gekook oor n vuur tot perfeksie, saam met vars slaaie en varsgebakte brood – stomend uit die oond. En om dit ekstra spesiaal te maak, smeer ons dit met botter en tuisgemaakte konfyt, ’n soet herinnering aan die sorg wat in elke detail ingewerk is.

DEURNAG is nie net ’n hekelgeleentheid nie – dis ’n tapisserie van vriendskap, geur en vroulike krag. Dis waar jaarndraadjies herinneringe word – en elke steek ’n storie van hoop vertel.

Leave your comment

Related posts